Welcome To Toptrain

Home/Tuiste Dienste/Service Download/Laai Kalender/Events  Register Contact

Welcome/ Welkom

Ons visie

Om ’n revolusionêre verskil te maak wat die kennis en  groei van ons makelaars betref 

Om ’n revolusionêre verskil te maak wat die kennis van personeel en groei van Topexec betref

Ons missie

Effektiewe strukturering en georganiseerde werkswyse vir 2008 en in die toekoms.

Breër dienste en vergrote funksie om groeiende behoefte te akkommodeer.

Effektiewe opleiding oor onderskrywingsbeleid en stelsels aan sowat 409 makelaars.

Lewering van deurlopende bystand ná afhandeling van sessies, sowel as opvolgsessies.

Beplaning vir die Jaar!

Agenda 2008

 Bied opleiding aan sowat 150 individuele bestaande makelaars. Bied 12 Induksie-opleidingsessies aan PSG Konsult kt. Bied 12 Induksie-opleidingsessies aan Topexec. Bied 12 interne vaardigheidontwikkelingsessies. Bevestig ’n “coaching”-funksie en bykomende dienste. Bevestig ’n effektiewe reguleringsmetode vir opleiding by Topexec. Stel gevorderde opleiding by Topexec bekend. Lewer ’n uitmuntende diens aan Topexec Nuwe Besigheid en sy nuwe makelaars.

 

Knowledge is the key to performance

Ons bied nasionale produk opleiding en ondersteuning aan Topexec se Makelaars sowel as personeel. Versoek gerus  ‘n tak besoek vanaf een van ons betroubare en vaardige Instrukteurs.

We provide national product training and support to Topexec’s highly competent Brokers and employees.  You are invited to request a visit to your branch from one of our highly dedicated and skilled Instructors.

 

Skakel ons gerus by - (012 )369-2933

This website was constructed and designed by National Instructor: Cisco Van Doorn . This is a sponsored site and the banners you see are the advertisers that make this site possible. If you would like information about our page do not hesitate to contact us directly.